Die jongste Woordfees vier sy twintigste verjaarsdag Twintig jaar gelede het die Woordfees begin as ʼn “nag van passie”. Vandag strek die fees oor verskeie kunsgenres...