’n Pen wat vir niks verkeerd staan nie Diepteverslaggewer en vryskut-vervaardiger Jana Marx het ’n eiesoortige reis in die nuusbedryf gehad. Sy het met Kara Olivier gesels...