US-registrasie: Nuwe administratiewe sisteem rede vir ‘groeipyne’
Die implementering van ’n nuwe aanlyn studente-inligtingstelsel (SIS), blyk die rede te wees vir die hoofbrekens wat tydens vanjaar...
’n Bekende Stellenbosse kunstenaar het in Februarie vanjaar ’n gesogte toekenning ontvang wat hom in staat sal stel om ’n kunstenaarsverblyf op te neem waartydens hy op sy kuns kan uitbou.