Van Addis tot in die Kaap
In die hart van Kaapstad, tussen die geroesmoes van karre en korporatiewe wolkekrabbers, boer ’n klein stukkie van Etiopië...
Thanks to the Eat Out Restaurant Relief Fund, the Stellenbosch restaurant, The Table at De Meye, provides daily meals to vulnerable people in the Cloetesville community.
Die Stellenbosse restaurant, The Table at De Meye, voorsien danksy die Eat Out Restaurant Relief Fund daagliks voedsame maaltye aan kwesbare mense in die Cloetesville-gemeenskap.