Stellenbosse pinotage-produsente spog vanjaar weereens met die meerderheid mededingers in die finale rondte van die 2020 Absa Pinotage Top-10-toekennings. Agt pinotage-wyne vanuit die Stellenbosch-streek se wynlandgoedere sal vir die top-10 posisies in dié toekennings meeding.
Tag: pinotage
Het jy geweet? Pinotage kom uit Stellenbosch
Pinotage is enig in sy soort, en die enigste eg Suid-Afrikaanse rooi tafelwyn wat hom as ‘n kommersiële sukses...