Die donkerkamer tydens ’n pandemie

In krisistye maak die wêreld staat op kunstenaars om sy kollektiewe ervaring vas te vang en rigtingwysers van mense se emosies te wees. Justice Mukheli, Anthony Bila en Shanay Nel, skaaf aan die groter prentjie oor wat dit beteken om fotograwe en filmmakers te wees terwyl daar ’n globale pandemie buite hul deure is.

Wat gaan vir WAT?

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) het onlangs besluit op ’n revolusionêre tienjaarplan vir die voltooiing van die...