Rupert Museum roep kunstenaars
’n Plaaslike museum het vanjaar vir die tweede keer ’n uitnodiging aan kunstenaars gestel om inspirasie uit een van...
’n Bekende Stellenbosse kunstenaar het in Februarie vanjaar ’n gesogte toekenning ontvang wat hom in staat sal stel om ’n kunstenaarsverblyf op te neem waartydens hy op sy kuns kan uitbou.