US-gryswaterprojek ontvang internasionale erkenning Die Universiteit Stellenbosch (US) se volhoubare gryswater-optimaliseringsprojek het internasionale erkenning ontvang by die 2020 International Sustainable Campus Network (ISCN)...
Stellenbosch PSO hou Aardedag op Instagram Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se Privaat Studente Organisasies (PSO) het vanjaar die 50ste Aardedag via ’n aanlyn-byeenkoms...