30 Stories én drie dekades van Diek Grobler Met drie dekades as professionele kunstenaar agter die rug, is Diek Grobler nog glad nie reg om sy rug...
Bach, asseblief! Vir jong-komponis Kristi Boonzaaier is metal-musiek die resep vir ’n simfonie. Sy blonde kuif raak net-net aan die linkerkantste lens van sy reghoekige-raam bril. “Ek is ’n moerse fan van...
Van Coke Kartel eindig hul laaste Stellenbosch-optrede ooit met ’n ‘bang’! Van Coke Kartel het hul laaste optrede in Stellenbosch op ’n hoë noot op Woensdagaand by Aandklas geëindig. “Hulle...
Aandklas gaan stampvol wees vir Van Coke Kartel se Stellenbosch-swanesang ’n Stampvol Aandklas word verwag vir Van Coke Kartel se Stellenbosch-swanesang. “Dit gaan ’n uitverkoopte show wees,” het Marcus...
Spoegwolf gee hul alles vir hul nuwe album Die Afrikaanse rock-groep Spoegwolf sal ’n splinternuwe album, getiteld Die Donker Toring, op 30 Junie uitreik. Volgens hul hoofsanger...
Nuwe dranklisensie laat fliekgangers toe om weer drank by Pulp Cinema te koop Fliekgangers na Pulp Cinema in die Neelsie kan weer alkohol saam met ’n fliek geniet nadat die teater twee...