Sag, maar ferm ‒ Stellenbosch SAPD se Kaptein Martin gesels oor 30 jaar se diens Toe Kaptein Nathalie Martin in 1991 by die Stellenbosch-tak van die Suid-Afrikaanse Polisiediens begin werk het, het sy gou...
Grabouw-grondkwessie ontaard in menseregtekwessie Die Menseregtekommissie (MRK) sal eersdaags ondersoek instel na beweerde menseregteskendings deur die Grabouw Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) teenoor ’n groep...
Om die goeie in die nuus te vind “As daar nie goeie nuus was nie, dan het ons die goeie in die nuus gevind.” Dít, volgens Hedda...
De Lille ontmoet met Grabouw Khoisan Raad oor grondkwessie ’n Hofbevel teen die Grabouw Khoisan Raad , wat tans aanspraak maak op ’n stuk grond in die Overberg,...
WAT wil ál Afrikaans se ‘masekinnes’ huisves Deel XVI (16) van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) is onlangs aanlyn bekendgestel met die herdenking van...
Grabouw Khoisan Raad maak aanspraak op plaaslike grond na besetting ’n Groep wat na hulself as die Grabouw Khoisan Raad verwys, maak aanspraak op grond in die Grabouw-distrik...
US-studente help om beweerde aanrander aan te keer Twee studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs gehelp om ʼn beweerde aanrander aan te keer na ʼn...
Konstruksie van twee nuwe skole in Klapmuts bevestig Die konstruksie van twee nuwe skole in Klapmuts is pas deur die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) bevestig. Debbie...