About

A word from the editors.

Here at SMF News, we strive to provide real news that is relevant and accessible to the residents and the students of Stellenbosch and surrounds.

We are an independent, dynamic, and fast-paced digital news publication reporting on a wide variety of news and current affairs.

The team consists of the postgraduate Journalism class at Stellenbosch University. All content published is original, and is sourced and produced by the team.

At SMF News, we seek to position ourselves at the forefront of the ever-changing world of reporting by embracing the digital age, while still holding true to old-fashioned journalism done on the ground and face-to-face.


 

’n Nota van die redakteurs.

Joernaliste van SMF News streef daarna om betroubare nuus, wat vir die inwoners en studente van Stellenbosch en omgewing relevant en toeganklik is, te voorsien.

Ons is ’n onafhanklike en dinamiese digitale nuusplatform wat verslag doen oor ’n wye spektrum van nuus en gebeure.

Die span bestaan uit die nagraadse joernalistiekklas van die Universiteit Stellenbosch.

Alle gepubliseerde inhoud is oorspronklik en word verkry en vervaardig deur die span.

Ons glo in joernalistiek wat op die grond en van aangesig tot aangesig gedoen word.